Nuus

Wolraad Woltemade
Wolraad Woltemade is in 1708 gebore en was reeds ’n ou man ten tye van sy heldedaad. Op 31 Mei 1773 het ‘n stomwind 'n skip wat in Tafelbaai geankerd...

Dirkie Uys
Dirkie Uys het op 5 Maart 1838 saam met sy pa, Piet Uys en Hendrik Potgieter se manskappe vertrek na Dingaan om die vee wat tydens die Bloukransmoorde geplunder is,...

Jacobus Johannes Cornelis Greyling
Jacobus Johannes Cornelis, meer bekend as Japie, is in 1890 op ‘n plaas in die Hoopstad distrik gebore. Gedurende die Ango-Boereoorlog(1899-1902) het die 11-jarige Japie saam met sy ma en...

Johanna van der Merwe
Johanna het op die ouderdom van twaalf die Bloukransmoorde op 17 Februarie 1838, oorleef. Piet Retief se trekgeselskap het by Bloukrans en ander plekke langs die Boesmansrivier uitgekamp terwyl Retief...

Paul Kruger
Stephanus Johannes Paulus Kruger – meer bekend as Paul Kruger, is gebore op sy oupa se plaas, Bulhoek, in die Cradock distrik in die Kaapkolonie op 10 Oktober 1825. Sy...

C.J Langenhoven in ‘n neutedop
Bydrae tot Afrikaans Met sy bekering tot Afrikaans tussen 1907 en 1910 het Langenhoven sy eintlike missie in die lewe gevind, naamlik om te veg vir die regte van Afrikaans...