Kom voel tuis
De Afrikander Handelshuis is dié grenslose handelstuiste vir ons gemeenskap. Stories word nie net deur mense oorgedra nie, maar deur Produkte ook...
Wat sê ons kliënte
-
- Dirk Pieters
Dit is nou netjies met kwaliteit produkte. Vriendelike diens en personeel.
Ek ry graag terug daarheen ek weet hulle kan aflewer, maar ry na hulle toe, dit is die moeite werd
-
- Johan Schoeman
Excellent shop for both online- and instore shopping. Friendly service, good range and good pricing. Superfast shipment of order with perfect communication and great packaging. They are a true gem and enough to make us proud of our heritage.
-
- NF (Plaaslike gids)
Nice gift shop with locally sourced handmade goods. From clothing to South African trinkets to remember you visit to SA and voortrekker monument.
Well worth a visit to browse through.
Staff is helpful and down to earth
Artikels
-
Vellies – spore van ’n erfenis wat deur generas...
In Suid-Afrika se verhaal is daar iets diep ingeweef - ‘n lekker paar vellies. Van plattelandse stofpaaie tot besige stadstrate word dit met trots deur Afrikaners, oftewel Boere, gedra. Vellies...

Handelshuis verkoop nie net produkte nie, maar ...
Handelshuis meer as net ’n winkel — dit is ’n plek waar erfenis, tradisie en tydlose stories voortleef.
Handelshuis verkoop nie net produkte nie, maar ...
Handelshuis meer as net ’n winkel — dit is ’n plek waar erfenis, tradisie en tydlose stories voortleef.
-
Black Friday: Van chaos tot winskopiejagtogte!
Elke jaar ná die Amerikaanse Thanksgiving-naweek breek ’n wêreldwye koopstorm los: Black Friday. Mense stroom winkels binne, webwerwe kreun onder die verkeer en ongelooflike afslag laat selfs die mees spaarsame kopers...