Shipping policy

Soos ’n goed-geoefende posduif poog De Afrikander Handelshuis om standaard plaaslike bestellings binne 1-4 werksdae by jou deur af te laai.

Alle internasionale versendings word deur FedEx of UPS hanteer, met die doel om binne 7 werksdae by jou aan te kom. Die koerierkoste hang af van die land van bestemming en die volumetriese grootte van jou pakkie. Let wel dat daar kan ook plaaslike doeane-fooie betaalbaar wees in die land waar jy woon en is buite die beheer van De Afrikander Handelshuis.