Gaan na produkinligting
1 of 4

Lolla

Fynbos Hangertjie

Fynbos Hangertjie

Regular price R 60.00 ZAR
Regular price Sale price R 60.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Uit die hartjie van die Wes-Kaap, op ’n plaas net buite Stanford, word elke blommetjie met die hand gepluk. Hierdie hangertjie vang die unieke skoonheid van Suid-Afrika se fynbos vas, waar dit bewaar word om ’n tydlose stuk juweliersware te skep wat elegansie en natuur in een dra.

Juweel grootte: 25 mm
View full details