1
/
of
5
Ma Mere Confections
Wit sjokolade, gespikkelde eiernougat geskenkboks 185g
Wit sjokolade, gespikkelde eiernougat geskenkboks 185g
Regular price
R 195.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 195.00 ZAR
Unit price
/
per
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Die perfekte Paasbederf! Hierdie geskenkboksie is vol individueel verpakke, happiegrootte luukse wit sjokoladeknougat, gevul met geroosterde amandels en afgerond met spikkeltjies-eiers. Elke hap is ’n perfekte kombinasie van romerigheid, soetheid en ’n tikkie feestelikheid.
*Elke blokkie bevat ongeveer 10 happiegrootte stukkies.
Share




