1
/
of
3
Lolla
Mosterdsaadjie Sleutelhouer
Mosterdsaadjie Sleutelhouer
Regular price
R 60.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 60.00 ZAR
Unit price
/
per
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
’n Simbool van geloof en hoop, geïnspireer deur die woorde van Jesus in Matteus 17:20:
“As julle maar geloof het so groot soos ’n mosterdsaadjie, sal niks vir julle onmoontlik wees nie.”
Hierdie sleutelhouer bevat ’n egte mosterdsaadjie – ’n klein teken van groot geloof. ’n Tydlose herinnering dat selfs die geringste saadjie van geloof die krag het om berge te versit en jou deur elke uitdaging te dra.
Grootte: 25 mm

Share