1
/
of
4
Babylonstoren
Ekstra Suiwer Olyfolie – Coratina 500 ml
Ekstra Suiwer Olyfolie – Coratina 500 ml
Regular price
R 325.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 325.00 ZAR
Unit price
/
per
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Hierdie ekstra suiwer olyfolie word gepers uit 'n enkele variëteit – die beste Coratina-olywe wat by Babylonstoren geoes word. Coratina is bekend vir sy hoë gehalte met 'n vrugtige, skerp smaak en bitter ondertoon. Dit het meer as 300% meer polifenole (wat propvol antioksidante is) as ander soorte olyfolie, wat dit selfs meer gesond en waardevol maak. Hierdie volronde olie is een om saam met 'n vars-uit-die-oond suurdeeg te geniet.
500 ml
500 ml
Share



