Gaan na produkinligting
1 of 7

Handelshuis

Regte Babapop - Buksie

Regte Babapop - Buksie

Regular price R 1,750.00 ZAR
Regular price Sale price R 1,750.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Hierdie babapop is so realisties ontwerp dat dit lyk en voel soos ’n regte baba. Met 'n sagte vel, fyn gesigskenmerke en noukeurig afgewerkte klere, bring dit die warmte en onskuld van ’n nuweling in jou arms. Perfek as geskenk, versamelstuk of troosmaat – ’n kosbare pop wat jy vir jare sal koester.

Hierdie poppe is tussen 370 mm en 450 mm lank
View full details