1
/
of
4
Handelshuis
Silikoon Baba Plekmatjie - Blomme
Silikoon Baba Plekmatjie - Blomme
Regular price
R 200.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 200.00 ZAR
Unit price
/
per
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Hierdie plekmatjie is spesiaal ontwerp vir kleintjies – gemaak van hoëgehalte silikoon wat duursaam, buigbaar en maklik is om skoon te maak. Dit help om mors op tafels te verminder en skep ’n veilige, skoon oppervlak vir jou baba se etes. Ideaal vir daaglikse maaltye of in die doeksak vir daguitstappies.
Dimensies: 450 mm (W) x 230 mm (L)
Dimensies: 450 mm (W) x 230 mm (L)