Nuus
Handelshuis verkoop nie net produkte nie, maar ...
Handelshuis meer as net ’n winkel — dit is ’n plek waar erfenis, tradisie en tydlose stories voortleef.

Black Friday: Van chaos tot winskopiejagtogte!
Elke jaar ná die Amerikaanse Thanksgiving-naweek breek ’n wêreldwye koopstorm los: Black Friday. Mense stroom winkels binne, webwerwe kreun onder die verkeer en ongelooflike afslag laat selfs die mees spaarsame kopers...

Koos De la Rey: Die Leeu van die Wes-Transvaal
Koos De la Rey ,gebore Jacobus Herculaas De la Rey in 1847, word onthou as een van die briljantste en mees gerespekteerde Boer-generaals van die Anglo-Boereoorlog (1899-1902). Bekend as die...

10 Unieke geskenke by Handelshuis
Geskryf deur: Jean-Pierre Cilliers Geskenke is veel meer as net mooi papiertjes en strikke-dit is simboliese gebare van liefde, waardering en verbondenheid. Of dit nou ’n klein handgemaakte item of...

'n Honderd jaar van Afrikaans
Geskryf deur: Jean-Pierre Cilliers Afrikaans- 'n enkele woord met soveel betekenis. Nie net is dit 'n naam of 'n taal nie, maar ook iets wat soveel emosies van trots...